Brief en repliek 8: DW B-vertalings, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Danie Marais
Brief en repliek 8: DW B-vertalings, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Danie Marais
Leiden - Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T´Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop...